fbq('track', 'ViewContent');

Mark & Ann (Couple Photography – Zarivonco, Hartbeespoort)

My first Scottish wedding will be on the 2nd of November at the Birchwood Hotel in Boksburg! This is the wedding of Mark and Ann, a lovely couple that has been dating for ages :)
On heritage day we had a meeting to discuss their wedding day, and all I can say is, the wedding sound […]

By |September 24th, 2013|Categories: Engagement Shoot|Tags: , , , , |0 Comments

Pieter & Michelle (Verlowing – Zarivonco & Hartbeespoort Dam, Hartbeespoort)

Na ‘n lekker warm week is Pieter en Michelle se Hartbeespoort verlowing foto sessie gehou op ‘n koel Saterdag by Zarivonco en Hartbeespoort Dam. Die lug was baie koud, maar die liefde warm en die koue front het gesorg vir mooi blou lug.

Die fotosessie het begin in die veld by die perde wat by […]

Luan & Carolien (Wedding Photography – Zarivonco, Hartbeespoort, Noord-Wes)

This wedding has quite a story… When walking around on my parents smallholding one winter morning, I came to realise activities not usually associated with a Saturday are going on all around me. Upon questioning I learned that there was going to be a wedding. Now like any professional, when you learn something are happening […]

Marius & Sunee (Verlowing Fotosessie – Zarivonco, Hartbeespoort, Noord-Wes)

Perde, check hemde, jeans, hoede, berge, ‘n piekniek kombers en hout stalle was die regte idee vir Marius en Sunee se verlowingsessie in Hartbeespoort. Dit was ‘n lekker herfsoggend, nie te warm en nie te koud en met ‘n bietjie wolke in die lug toe ek die kamera gevat het en begin het met hierdie […]

Riaan & Chauntelle (Verlowing Foto’s, Hartbeespoort)

‘n Troue om voorwaar na uittesien! Riaan en Chauntelle dankie vir die oggend wat ek saam met julle kon spandeer, julle leer ken en bowenal die liefde wat julle vir mekaar het kon beleef en vasvang op kamera. Die liefde en lewe borrel uit hierdie twee mense (mmm… tot die tape leegloop…) wat mekaar aanvul […]

By |November 16th, 2012|Categories: Engagement Shoot|Tags: , , , |2 Comments

Arno en Natalie (Zarivonco, Hartbeespoort)

Arno and Natalie made the best of their rainy wedding day, by filling it up with laughter and love. Most brides will stress if their hair and make-up are not finished in time, but Natalie stayed calm and composed. Annelie, thank you for jumping in and doing the shoot of Arno and the guys, while […]

By |April 24th, 2010|Categories: 2011 and before|Tags: , , |0 Comments

Rennie en Lorraine (Zarivonco, Hartbeespoort)

Vraag: Wat is die lekkerste deel van ‘n troue om afteneem? Antwoord: Die liefde wat daar is tussen twee mense.
Rennie en Lorraine, ‘n paartjie wat al ‘n lang pad saam stap, het besluit om in die huwelik te tree. Dit is altyd spesiaal om ‘n verliefde paartjie afteneem, as die paartjie al jare saam is […]

By |March 6th, 2010|Categories: 2011 and before|Tags: , , |0 Comments

Marius en Lisinda (Zarivonco, Hartbeespoort)

Ek ken vir Lisinda al jare lank (‘n skoolvriendin van my oudste sussie) en het vinnig besef waarom sy vir Marius gekies het as lewensmaat. Marius het ‘n interessante en unieke manier van na die lewe kyk en sien in alles iets raak wat niemand ooit aan gedink het nie. Daar is baie goed wat […]

By |December 19th, 2009|Categories: 2011 and before|Tags: , , |0 Comments

Jp en Alet (Zarivonco, Hartbeespoort)

Jp en Alet het saam met die opgewondenheid van ‘n nuwe jaar ook ‘n nuwe begin gemaak as man en vrou. As hulle troue in drie woorde opgesom moet word dan sal ek sê: Vriendskap, Liefde en Geloof. Dit was ‘n intieme troue gevul met vriende en familie wat die bruidspaar op die hande gedra […]

By |January 17th, 2009|Categories: 2011 and before|Tags: , , |0 Comments

David en Tersia (Zarivonco, Hartbeespoort)

Op ‘n sonnige wintersoggend net na die ergste koue deur die son verdryf is het David en Tersia ewige trou aan mekaar beloof. Ek was baie opgewonde as eerstejaar student om deel te kan wees van die groot dag en met my kamera voor die oog het ‘n nuwe wêreld vir my oopgegaan. Daar is […]

By |June 14th, 2008|Categories: 2011 and before|Tags: , , |0 Comments