Hoe kan ek vir Zelneri beskryf: ‘n vriendin van 6jr ouderdom en nogsteeds, ‘n meisie wat hard werk vir dit waarin sy glo, ‘n toegewyde christen met hoĆ« waardes, ‘n dogter van Suid-Afrika in murg en been. Zella, in al die jare waarin ek jou ken, het ek jou nog nooit oor ‘n ou gesien […]