‘n Vroegoggend rit deur die plase van die Vrystaat is genoeg om elke fotograaf se hart te laat klop! Met die aankoms by tannie Henriette op die buurplaas van Mooigelegen is ons hartlik verwelkom met ‘n koppie tee en ‘n stewige porsie melktert. Met die Vrystaatse woema skop in die maagies, het ek en Michelle […]