Baie van ons droom dalk daarvan, maar min sien kans om hulle hele troue as ‘n DIY troue te doen. Tiaan en Arina het die keuse gemaak om eerder al die mense wat vir hulle belangrik is te kan uitnooi. DIt het beteken meeste trou venues was uit agv die groot troue wat gehou moet […]