fbq('track', 'ViewContent');

The Intimate Bohemian Wedding of Steville & Jolene at Duck & Dine, Pretoria

The intimate bohemian wedding of Steville and Jolene were hosted at a small wedding venue in Pretoria North, Duck & Dine. A small chapel are inclosed in gardens with a circle lapa with an open air dance floor in the middle. This unique bohemian style wedding venue goes the extra mile to ensure guests are […]

Tiaan & Arina – DIY troue by die Voortrekker plaas

Baie van ons droom dalk daarvan, maar min sien kans om hulle hele troue as ‘n DIY troue te doen. Tiaan en Arina het die keuse gemaak om eerder al die mense wat vir hulle belangrik is te kan uitnooi. DIt het beteken meeste trou venues was uit agv die groot troue wat gehou moet […]

Etienne & Bianca (Wedding – The Farm Inn, Silverlake, Pretoria)

Driving through Pretoria on a lovely summer day we turned right and drove up hill to THE FARM INN (a privately owned four star Country Hotel and Conference Centre). This wedding venue of thatch, stone and natural bushveld makes the perfect setting for a true South African wedding. And it is with exactly this in […]

Dewald & Maryna (Trou Fotografie – L’Aquila, Pretoria Oos, Gauteng)

 

 

L’Aquila in die Ooste van Pretoria was die venue van hierdie borrelende troue en die helder blou kleur het die nodige trefkrag verskaf wat sulke lewensliewende mense verdien…

Soos met die verlowing fotosessie was dit met die intrap […]

Riaan & Chauntelle (Troue – Farm Inn, Silverlakes, Pretoria)

“The Farm Inn” gelee in Silverlakes, Pretoria Oos bied aan bruidspare ‘n unieke toevoeging tot hulle trou fasiliteite: ‘n Jagluiperd wat jou ring in die kapel in dra en saam met wie jy ‘n paar foto’s kan neem. Vir die bruidspaar – Riaan & Chauntelle – was dit ‘n groot aantrekkingskrag en so het dit […]

Riaan & Sindy (Troue – Casa Toscana, Pretoria)

Alles gebeur met ‘n doel… Dit is ‘n vreemde stelling om mee te begin ek weet. Maar daar is beslis ‘n rede voor. As jy my begin Maart gevra het of ken ek die verloofde paartjie Riaan en Sindy sou ek jou gevra het wie is dit?! 2 Maart sou ons in Lesotho gewees het […]

Willem & Mieke (Van Gaalen Cheese Farm, Hartbeespoort & Union Building, Pretoria)

Willem and Mieke, thank you for travelling all the way to South Africa for your wedding day. We are indeed blessed with a great country and love to share it. I hope you had a wonderful time at Van Gaalen Cheese Farm and at St. Lucia.

This was my first Dutch wedding and the morning before […]

Pierre en Marli (Wisteria Garden, Pretoria)

Pierre en Marli, met julle verlowing fotosessie was die liefde tussen julle tasbaar. Met ‘n kyk kon julle mekaar na ‘n droom w√™reld wegvoer… Met julle huwelik het julle hierdie band versterk en julle hele dag het gespreek daarvan. Mag julle liefde vir mekaar nooit minder raak nie en altyd bly groei soos die tuin […]

Pierre en Marli (Verlowing Foto’s)

Die naweek het nader gekom en die lug het vol donderwolke gebly, ek het begin bekommerd raak oor die verlowing fotosessie wat twee weke voor die troudag moet plaasvind. Maar Saterdag het gekom en die wolke was mooi en sag in die lug… Ons het besluit om die foto sessie in die tuine (Wisteria Garden) […]