fbq('track', 'ViewContent');

Mark & Lana’s Perfect Green Leaves Wedding, Hartbeespoort

Mark & Lana celebrate their wedding with family and friends at the beautiful Green Leaves Wedding Venue & Country Lodge in Hartbeespoort. With magnificent views over the Magaliesberg mountain range and the famous pecan nut orchard. It was a perfect wedding day. Even though the weather did not play along, the day was perfect. The […]

Gerrie & Titia (Wedding – Green Leaves, Hartbeespoort)

Green Leaves in Hartbeespoort gee aan troues ‘n besondere bekoring met hulle Tuscan styl, uitsig en dam waar die bruidspaar se foto’s geneem kan word.

Gerrie en Titia se troue het begin met bewolke weer en ‘n druppel hier en daar, maar teen die tyd wat ons moes foto’s neem was dit ‘n helder dag […]

Marius en Melinda (Green Leaves, Hartbeespoort)

Marius en Melinda se droom troue in elke sin van die woord. As jy by ‘n plek soos Green Leaves werk en elke naweek tot twee troues beleef, dan is daar hoĆ« verwagtinge as jou eie dag aanbreek. Gelukkig ken jy dan ook al die reelings en maak dit dat jy heeltyd op hoogte is.

Melinda […]

By |December 15th, 2011|Categories: 2011 and before|Tags: , , |0 Comments

Pieter en Salome (Green Leaves, Hartbeespoort)

Salome, jy was beslis die eerste bruid wat klaar was teen die tyd dat ek opgedaag het en nie ‘n minuut langer kon wag om in jou rok te wees nie! As ek na die foto’s kyk, kan ek nie dink dat jy self jou hare en grimering gedoen het nie. Van jou is dit […]

By |September 24th, 2011|Categories: 2011 and before|Tags: , , |0 Comments