Vanessa het my een middag gebel: “Ek hoor jy neem Marius en Melinda se troufoto’s, ons kort ‘n fotograaf, ons trou oor ‘n maand”. Vir die van julle wat vir Vanessa ken sal weet, hierdie meisie is passievol, lewe met oorgawe en geniet alles wat sy doen ten volle en dit is presies hoe hulle […]