Wedding PhotographyWedding PhotographyWedding PhotographyWedding Photography

Vraag: Wat is die lekkerste deel van ‘n troue om afteneem? Antwoord: Die liefde wat daar is tussen twee mense.
Rennie en Lorraine, ‘n paartjie wat al ‘n lang pad saam stap, het besluit om in die huwelik te tree. Dit is altyd spesiaal om ‘n verliefde paartjie afteneem, as die paartjie al jare saam is en die liefde is steeds teenwoordig, dan is dit ‘n voorreg om ‘n fotograaf te wees.

Rennie en Lorraine, mag julle nog jare gelukkig wees en altyd die vreugde van julle gesin koester.