Hartbeespoort Couple Photography

Western Wedding Ideas

Western Theme Photoshoot

Pre-wedding images with horses

Engagement Session with horses

Verlowing fotosessie met perde

Cowboy Theme E-Shoot

Natuurlike Troufotografie

Hartbeespoort troufotograaf

Voor troue fotosessie

Plaastema Fotosessie

Plaas troufotograaf

Hout Perde stalle fotografie

Verloof en Gelukkig

Hout agtergrond - Trou foto's

Marius & Sunee - Hartbeespoort

Perde, check hemde, jeans, hoede, berge, ‘n piekniek kombers en hout stalle was die regte idee vir Marius en Sunee se verlowingsessie in Hartbeespoort. Dit was ‘n lekker herfsoggend, nie te warm en nie te koud en met ‘n bietjie wolke in die lug toe ek die kamera gevat het en begin het met hierdie fotosessie.

Die tema van hulle troue is ‘n wetern plaas troue, so ons het die idee van “cowboys” gevolg… Die volgende versoek was “wanted posters” wat sal dien as uitnodigings en ook gebruik gaan word op die troue as versierings.

Marius, dankie dat jy so mooi geglimlag het (daar is ‘n mite dat hy nie kan lag op ‘n foto…) en Sunee, dankie vir die gemaklike manier waarmee jy alles doen… Julle is ‘n wonderlike paartjie en ek wens julle alle geluk en liefde toe vir julle huwelik.

My eerste troue in Clarens! J

Marius en Sunee se troue gaan in Clarens wees aan die einde van die jaar en beloof om ‘n sprokiesdag te wees in ‘n “rustic” gebou en die mooiste natuurskoon. Kombineer dit met ‘n interessante tema, twee verliefde mense en julle sal my nerens anders vind as by daardie trou venue…

Sien julle daar – Groete,
Vonmari