Baie van ons droom dalk daarvan, maar min sien kans om hulle hele troue as ‘n DIY troue te doen. Tiaan en Arina het die keuse gemaak om eerder al die mense wat vir hulle belangrik is te kan uitnooi. DIt het beteken meeste trou venues was uit agv die groot troue wat gehou moet word, maar kostes sou ook ‘n faktor raak. Hulle het besluit om op die Voortrekker plaas hulle troue self te reel, dekor self te doen en kos te voorsien. Dit het ‘n fees van ‘n kuier naweek tot gevolg gehad, waar gaste al die Vrydagaand saam gebraai het, saterdag troue gehou het (tot na 3 die oggend) en is afgeluit met ‘n erediens sondag oggend. Hoe beter om liefde, familie en vriende te vier!

Excited bride with vintage car
DIY troue bruid detail
bruid maak reg
Arina Stoker se troue
Bruidegom detail
Bruidegom maak gereed
Trotse bruidegom in natuurlike omgewing
Tiaan & Arina Troue
Trou seremonie
Stoker Studio Trou Fotografie
Gelukkige bruidspaar
Mooiste troufotos
Bruidgevolg foto idee
Bruid en Bruidegom Foto's
Bruid en Bruidegom in Natuur
Beste troufotograaf
Vintage kar troufotografie
Stoker Studio Troufotografie
Top Trou Fotograaf
Beste troufoto's met 'n kar
Kranse troufotografie
Roodeplaat troufotografie
DIY trou fotografie
DIY troue onthaal
Die beste dag ooit, ons troudag