fbq('track', 'ViewContent');

Tiaan & Narise (Verlowing Foto’s – Irene Dairy Farm, Pretoria)

08:00 Vrydag oggend het ek en Lisa vir Tiaan & Narise by Irene Dairy Farm ontmoet vir hulle verlowing fotosessie (E-shoot / Couple shoot). Die plaas was rustig met hier en daar ‘n werker wat rond geloop het. Die koeie het rustig in die veld gewei en die hoeders het nog gekraai.

Die ys is gebreek […]

Mark & Ann (Couple Photography – Zarivonco, Hartbeespoort)

My first Scottish wedding will be on the 2nd of November at the Birchwood Hotel in Boksburg! This is the wedding of Mark and Ann, a lovely couple that has been dating for ages :)
On heritage day we had a meeting to discuss their wedding day, and all I can say is, the wedding sound […]

By |September 24th, 2013|Categories: Engagement Shoot|Tags: , , , , |0 Comments

Pieter & Michelle (Verlowing – Zarivonco & Hartbeespoort Dam, Hartbeespoort)

Na ‘n lekker warm week is Pieter en Michelle se Hartbeespoort verlowing foto sessie gehou op ‘n koel Saterdag by Zarivonco en Hartbeespoort Dam. Die lug was baie koud, maar die liefde warm en die koue front het gesorg vir mooi blou lug.

Die fotosessie het begin in die veld by die perde wat by […]

Karabo & Katleho (Engagement – Delta Park & Melrose Arch, Johannesburg)

A Late afternoon time slot where arranged for the pre-wedding photography session at Delta Park in Johannesburg for the beautiful couple Karabo & Katleho (Joalane) with a session ender at Melrose Arch. It was my first engagement session at Delta Park and definitely a location I will be returning to. With its tall trees, water […]

Ettienne & Bianca (Couple Photography – Botanical Gardens, Pretoria)

Ettienne en Bianca, na ‘n redelike gewag is julle foto’s uiteindelik hier en soos met alle goeie dinge hoop ek julle geniet julle foto’s voorwaar!  Op ‘n lekker sonnige winter middag in Pretoria het Ettienne en Bianca hulle verlowing fotosessie by Pretoria se Botaniese Tuine gehad en is alle ys gebreek vir die troudag in […]

By |August 3rd, 2013|Categories: Engagement Shoot|Tags: , , , |1 Comment

Hendre & Lizel (Pre-Wedding Photography – Irene Dairy Farm, Irene, Centurion, Gauteng)

A Pre-Wedding Photography shoot in Irene has long been a dream of mine… When Lizel asked if we could do their engagement photosession at Irene Dairy Farm my dream come true – An engagement shoot at Irene Dairy farm (Close to Centurion) with the fun-loving, energetic couple – Hendre and Lizel.

Irene is well known for […]

Marius & Sunee (Verlowing Fotosessie – Zarivonco, Hartbeespoort, Noord-Wes)

Perde, check hemde, jeans, hoede, berge, ‘n piekniek kombers en hout stalle was die regte idee vir Marius en Sunee se verlowingsessie in Hartbeespoort. Dit was ‘n lekker herfsoggend, nie te warm en nie te koud en met ‘n bietjie wolke in die lug toe ek die kamera gevat het en begin het met hierdie […]

Luyanda & Lornah (Pre-Wedding Photoshoot – Botanical Gardens, Johannesburg)

After Lornah saw the pre-wedding images of Justice and Dinah she and Luyanda contacted me and asked if they could also do a couple shoot. Their wedding were on the same day as Justice and Dinah’s Wedding and Kelvin and Christie’s Wedding […]

Dewald & Maryna (Verlowing Fotosessie – Rand Lughawe, Johannesburg)

Die oggend van hulle “verlowing” fotosessie het ek ‘n Borrelende Maryna en ‘n Verliefde Dewald by die Rand Lughawe in Germiston, Johannesburg ontmoet en soos die son hoër geklim het in die lug, het die twee se spesiale band al […]

Alf & Madelein (Verlowing Foto’s – Zoo Lake & SA Military Museum – Johannesburg)

Sonnet 116 is een van my gunsteling gedigte en ek dra dit op aan Alf en Madelein.
“Let me not to the marriage of true minds
Admit impediments. Love is not love
Which alters when it alteration finds,
Or bends with the remover to remove:
O no! it is an ever-fixed mark
That looks on tempests and is never shaken;
It is […]

By |February 16th, 2013|Categories: Engagement Shoot|Tags: , , , , , |1 Comment