fbq('track', 'ViewContent');

Wedding Photography during 2012

Willem & Mieke (Van Gaalen Cheese Farm, Hartbeespoort & Union Building, Pretoria)

Willem and Mieke, thank you for travelling all the way to South Africa for your wedding day. We are indeed blessed with a great country and love to share it. I hope you had a wonderful time at Van Gaalen Cheese Farm and at St. Lucia.

This was my first Dutch wedding and the morning before […]

Pierre en Marli (Wisteria Garden, Pretoria)

Pierre en Marli, met julle verlowing fotosessie was die liefde tussen julle tasbaar. Met ‘n kyk kon julle mekaar na ‘n droom w√™reld wegvoer… Met julle huwelik het julle hierdie band versterk en julle hele dag het gespreek daarvan. Mag julle liefde vir mekaar nooit minder raak nie en altyd bly groei soos die tuin […]

Frandrich en Annette (Kazuri, Nelspruit)

‘n Spesiale inskrywing, vir spesiale mense – My skoonsussie en swaer. Annette het my gevra om ‘n paar foto’s te neem waar sy regmaak vir die troue (haar amptelike fotograaf het eers na die aantrek van die rok begin). Dit was vir my ‘n geleentheid om lekker te speel en ‘n ander sy van troues […]

By |April 28th, 2012|Categories: 2012 Weddings|Tags: , , |3 Comments

Jannie en Nina (Louis Trichardt)

‘n Troue in die berge op hulle plaas was Nina se droom, kyk na die foto’s en almal kan sien hoekom… Die landskap en natuur leen hom toe vir ‘n wen troue! Nina en die bruidsmeisies het aangetrek op familievriende se plaas en oppad was ‘n laning populierbome wat ons gebruik het om die bruid […]

By |March 31st, 2012|Categories: 2012 Weddings|Tags: , |0 Comments