fbq('track', 'ViewContent');

Luan & Carolien (Wedding Photography – Zarivonco, Hartbeespoort, Noord-Wes)

This wedding has quite a story… When walking around on my parents smallholding one winter morning, I came to realise activities not usually associated with a Saturday are going on all around me. Upon questioning I learned that there was going to be a wedding. Now like any professional, when you learn something are happening […]

Marius & Sunee (Verlowing Fotosessie – Zarivonco, Hartbeespoort, Noord-Wes)

Perde, check hemde, jeans, hoede, berge, ‘n piekniek kombers en hout stalle was die regte idee vir Marius en Sunee se verlowingsessie in Hartbeespoort. Dit was ‘n lekker herfsoggend, nie te warm en nie te koud en met ‘n bietjie wolke in die lug toe ek die kamera gevat het en begin het met hierdie […]

Dewald & Maryna (Trou Fotografie – L’Aquila, Pretoria Oos, Gauteng)

 

 

L’Aquila in die Ooste van Pretoria was die venue van hierdie borrelende troue en die helder blou kleur het die nodige trefkrag verskaf wat sulke lewensliewende mense verdien…

Soos met die verlowing fotosessie was dit met die intrap […]

Alf & Madelein (Trou Fotografie – Makiti Wedding Venue, Krugersdorp, Gauteng)

 

‘n Hegte familietroue omring met al die mense wat die meeste in jou lewe beteken was die kenmerk van hierdie troue. Met sagte pienk blomme en bottelgroen is die onthaalsaal omtower om vir Madelein en Alf hierdie pragtige troue te […]

Kelvin & Christie (Wedding – Alicedale Farm, Tshipise – Limpopo)

For myself and assistant photographer Arina this wedding day started with a drive on the farm to view the different locations Kelvin and Christie had in mind for their wedding images. The farm is absolutely beautiful with its lakes, mountains, citrus orchards and the building ruins on top of the hill. The farm is situated […]

Justice & Dinah (Wedding Photography – Tzaneen Eco River Lodge – Limpopo)

The beautiful wedding of Justice and Dinah at the Letaba Eco River Lodge in Tzaneen, Limpopo, I unfortunately did not have the privilege of photographing myself, but I would like to thank Cindy Klaver for filling in for me.

When you meet two people who have a deep desire and love for God, there is no […]

Luyanda & Lornah (Pre-Wedding Photoshoot – Botanical Gardens, Johannesburg)

After Lornah saw the pre-wedding images of Justice and Dinah she and Luyanda contacted me and asked if they could also do a couple shoot. Their wedding were on the same day as Justice and Dinah’s Wedding and Kelvin and Christie’s Wedding […]

Dewald & Maryna (Verlowing Fotosessie – Rand Lughawe, Johannesburg)

Die oggend van hulle “verlowing” fotosessie het ek ‘n Borrelende Maryna en ‘n Verliefde Dewald by die Rand Lughawe in Germiston, Johannesburg ontmoet en soos die son hoër geklim het in die lug, het die twee se spesiale band al […]

Ernest & Arina (Trou Fotografie – Stilbaai, Wes-Kaap)

Om jou vrou op jou voorstoep te ontmoet is voorwaar ‘n seën van Bo, om haar in ‘n wit rok op julle huweliksdag te sien met ‘n uitsig oor die see is ‘n droom, […]

Riaan & Chauntelle (Troue – Farm Inn, Silverlakes, Pretoria)

“The Farm Inn” gelee in Silverlakes, Pretoria Oos bied aan bruidspare ‘n unieke toevoeging tot hulle trou fasiliteite: ‘n Jagluiperd wat jou ring in die kapel in dra en saam met wie jy ‘n paar foto’s kan neem. Vir die bruidspaar – Riaan & Chauntelle – was dit ‘n groot aantrekkingskrag en so het dit […]