fbq('track', 'ViewContent');

About vonmari

This author has not yet filled in any details.
So far vonmari has created 67 blog entries.

Pierre en Marli (Wisteria Garden, Pretoria)

Pierre en Marli, met julle verlowing fotosessie was die liefde tussen julle tasbaar. Met ‘n kyk kon julle mekaar na ‘n droom wêreld wegvoer… Met julle huwelik het julle hierdie band versterk en julle hele dag het gespreek daarvan. Mag julle liefde vir mekaar nooit minder raak nie en altyd bly groei soos die tuin […]

Pierre en Marli (Verlowing Foto’s)

Die naweek het nader gekom en die lug het vol donderwolke gebly, ek het begin bekommerd raak oor die verlowing fotosessie wat twee weke voor die troudag moet plaasvind. Maar Saterdag het gekom en die wolke was mooi en sag in die lug… Ons het besluit om die foto sessie in die tuine (Wisteria Garden) […]

Frandrich en Annette (Kazuri, Nelspruit)

‘n Spesiale inskrywing, vir spesiale mense – My skoonsussie en swaer. Annette het my gevra om ‘n paar foto’s te neem waar sy regmaak vir die troue (haar amptelike fotograaf het eers na die aantrek van die rok begin). Dit was vir my ‘n geleentheid om lekker te speel en ‘n ander sy van troues […]

By |April 28th, 2012|Categories: 2012 Weddings|Tags: , , |3 Comments

Jannie en Nina (Louis Trichardt)

‘n Troue in die berge op hulle plaas was Nina se droom, kyk na die foto’s en almal kan sien hoekom… Die landskap en natuur leen hom toe vir ‘n wen troue! Nina en die bruidsmeisies het aangetrek op familievriende se plaas en oppad was ‘n laning populierbome wat ons gebruik het om die bruid […]

By |March 31st, 2012|Categories: 2012 Weddings|Tags: , |0 Comments

Marius en Melinda (Green Leaves, Hartbeespoort)

Marius en Melinda se droom troue in elke sin van die woord. As jy by ‘n plek soos Green Leaves werk en elke naweek tot twee troues beleef, dan is daar hoë verwagtinge as jou eie dag aanbreek. Gelukkig ken jy dan ook al die reelings en maak dit dat jy heeltyd op hoogte is.

Melinda […]

By |December 15th, 2011|Categories: 2011 and before|Tags: , , |0 Comments

Dewald en Louette (Silver Orange Bistro, Hartbeespoort)

‘n Intieme troue met al die mense wat ‘n rol speel in hulle lewe het Dewald en Louette se dag laat ontvou in ‘n sprokiesverhaal. Die oggend het bewolk begin, bang dat Louette gaan bekommerd wees het ek vroeg opgedaag om haar te verseker alles sal reg uitwerk – Louette was alles behalwe bekommerd – […]

By |December 10th, 2011|Categories: 2011 and before|Tags: , , |0 Comments

Gerrit en Lizelle (Voortrekker Monument, Pretoria)

Die dag het begin met ‘n fotosessie saam met die bruidegom: Gerrit. Elke stukkie detail van sy weermag uniform het hy vertel waarvoor dit is en die geskiedenis rondom dit. Lizelle was ‘n plesier om af te neem, met haar rustige geaardheid en opgewondenheid was elke foto vir my die perfekte foto.

‘n Beter plek vir […]

By |December 2nd, 2011|Categories: 2011 and before|Tags: , , |0 Comments

Pieter en Salome (Green Leaves, Hartbeespoort)

Salome, jy was beslis die eerste bruid wat klaar was teen die tyd dat ek opgedaag het en nie ‘n minuut langer kon wag om in jou rok te wees nie! As ek na die foto’s kyk, kan ek nie dink dat jy self jou hare en grimering gedoen het nie. Van jou is dit […]

By |September 24th, 2011|Categories: 2011 and before|Tags: , , |0 Comments

Francois en Vanessa (Ennis Kwekery, Hartbeespoort)

Vanessa het my een middag gebel: “Ek hoor jy neem Marius en Melinda se troufoto’s, ons kort ‘n fotograaf, ons trou oor ‘n maand”. Vir die van julle wat vir Vanessa ken sal weet, hierdie meisie is passievol, lewe met oorgawe en geniet alles wat sy doen ten volle en dit is presies hoe hulle […]

By |September 10th, 2011|Categories: 2011 and before|Tags: , , |0 Comments

Conraad en Zelneri (Waterfall Cove, Krugersdorp)

Hoe kan ek vir Zelneri beskryf: ‘n vriendin van 6jr ouderdom en nogsteeds, ‘n meisie wat hard werk vir dit waarin sy glo, ‘n toegewyde christen met hoë waardes, ‘n dogter van Suid-Afrika in murg en been. Zella, in al die jare waarin ek jou ken, het ek jou nog nooit oor ‘n ou gesien […]

By |March 3rd, 2011|Categories: 2011 and before|Tags: , , |1 Comment