Alf & Madelein (Troufoto's - Makiti, Krugersdorp, Gauteng) Bruid voor die huwelikseremonie Bride before the Wedding Ceremony Bruidegom voor die Trou seremonie Makiti Trou Venue - Kapel Alf & Madelein Trou Seremonie Foto's Gaste van Alf & Madelein Makiti Trou Foto's Bruid en Bruidegom - Makiti Krugersdorp trou fotograaf Makiti Troues in Krugersdorp Gauteng troupaartjie Fotografie Troufotografie Alf & Madelein se Troue! Krugersdorp Weddings - Makiti Heildronke op Huweliksonthaal

 

‘n Hegte familietroue omring met al die mense wat die meeste in jou lewe beteken was die kenmerk van hierdie troue. Met sagte pienk blomme en bottelgroen is die onthaalsaal omtower om vir Madelein en Alf hierdie pragtige troue te skep…

Makiti ‘n trou venue aan die buitewyke van Krugersdorp, omring deur berge en pragtige tuine is die top keuse van baie Gauteng paartjies en hulle het bewys waarom. Alles het glad verloop met die trou koordineerders wat heeltyd seker maak alles is perfek en op hulle plek. Ons het begin by die onthaalsaal en kapel om ‘n paar vooraf foto’s te neem waarna ons gou by Madelein ingeloer het om ‘n paar vooraf foto’s te neem. Die manne het by die gaste kamers aangetrek loop afstand van die kapel en hulle was volgende in lyn. Na die manne se gesigte skoon geskeer, hulle geklee en geglimlag het is ons terug na die dames om die bruid as prinses te ontmoet…

Die blommemeisies (Alf se dogters, Monique en Tihani) het saam met die strooijonker (Madelein se seun) die gaste verwelkom by die kapel. Madeleins e pa het behoorlike trane gehad to hy sy dogter vir die eerste keer gesien het en saam met haar in die gang van die kapel afgestap het.

Alf en Madelein, pas mekaar op, geniet die nuwe gesin en mag die Here julle se├źn in julle huwelik.

Groete,
Vonmari