Alf & Madelein verlowing Fotosessiejohannesburg military history museumsouth african military museum - johannesburgSA Military Museum - Photographyalf&madelein verlowing fotosessiealf&madelein - vliegtuigpre-wedding couple engagement photographyalf&madelein willow treezoo lake johannesburg pre-wedding photographyZoo lake - wedding couple - Engagementrowing on zoo lake - gautengcouple photography in gautengengagement ring - verloofringwedding proposal - loo lake - johannesburgverlowing fotografie - johannesburg

Sonnet 116 is een van my gunsteling gedigte en ek dra dit op aan Alf en Madelein.

“Let me not to the marriage of true minds
Admit impediments. Love is not love
Which alters when it alteration finds,
Or bends with the remover to remove:
O no! it is an ever-fixed mark
That looks on tempests and is never shaken;
It is the star to every wandering bark,
Whose worth’s unknown, although his height be taken.
Love’s not Time’s fool, though rosy lips and cheeks
Within his bending sickle’s compass come:
Love alters not with his brief hours and weeks,
But bears it out even to the edge of doom.
If this be error and upon me proved,
I never writ, nor no man ever loved.”
– William Shakespear

Julle het my weer laat besef dat liefde nie gekoppel kan word aan die jeug nie, maar dat dit ‘n eienskap is wat mense saam met hulle dra deur die lewe. Baie dankie dat ons deel kan wees van julle troudag, julle het die verlowing fotosessie voorwaar aangenaam gemaak (geen wonder ek het vergeet om te kyk hoe laat dit is…)

Mag julle altyd die liefde en vreugde wees in mekaar se lewens,

Vonmari